Search form

Deuteronomium 28:15

15“Maar as julle ongehoorsaam is aan julle God die Here en as julle ophou om te doen wat sy wette sê, die wette wat ek vandag vir julle gee, dan sal die Here dit altyd sleg laat gaan met julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index