Search form

Deuteronomium 28:45

45Al hierdie slegte dinge sal met julle gebeur, en die slegte dinge sal aanhou totdat julle almal gesterf het. Hoekom? Omdat julle nie gehoorsaam was aan julle God die Here nie, en omdat julle nie gedoen het wat die wette sê wat Hy vir julle gegee het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index