Search form

Deuteronomium 28:60

60Julle was bang vir baie siektes in Egipte, maar Hy sal al hierdie siektes na julle toe bring, en julle sal nie gesond word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index