Search form

Deuteronomium 28:61

61Hy sal ook die siektes na julle toe bring waaroor nie geskryf is in hierdie wetboek nie. Die Here sal die siektes na julle toe bring totdat julle almal gesterf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index