Search form

Deuteronomium 28:63

63Dit was lekker vir die Here om goed te doen aan julle en om julle baie te laat word. Dit sal ook vir Hom lekker wees om julle almal te laat sterf en te laat verdwyn. Hy sal julle wegvat uit die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index