Search form

Deuteronomium 28:64

64Die Here sal julle na al die kante toe jaag tussen al die ander volke in, van die een kant van die aarde tot die ander kant. Daar sal julle ander gode dien, gode wat julle en julle voorvaders nie geken het nie, gode van hout en klip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index