Search form

Deuteronomium 28:65

65Dit sal nie vir jou lekker wees tussen daardie volke nie, jy sal nooit kan rus nie. Die Here sal jou hart laat bewe, jou oë sal elke dag minder sien, en jou gees sal elke dag meer en meer moeg word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index