Search form

Deuteronomium 28:67

67In die oggend sal jy sê: ‘Ek wens dit was aand,’ en in die aand sal jy sê: ‘Ek wens dit was oggend.’ Jy sal dit doen omdat jy bang is, en omdat jy baie slegte dinge sal sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index