Search form

Deuteronomium 28:68

68Die Here sal julle op skepe terugneem na Egipte. Ek het voorheen gesê julle sal nie weer daardie land sien nie. Julle sal daar probeer om julleself te verkoop aan julle vyande om hulle slawe en slavinne te wees, maar niemand sal vir julle wil koop nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index