Search form

Deuteronomium 29:1

Die verbond in die land Moab

1Die Here het by Horeb-berg ’n verbond gemaak met die Israeliete. Maar die Here het vir Moses gesê hy moet ook in die land Moab ’n verbond maak met die Israeliete. Hier is die woorde van die verbond:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index