Search form

Deuteronomium 29:12

12Julle staan hier om ’n verbond te maak met julle God die Here en om te hoor wat die Here sê. Hy sal sê wat met julle sal gebeur as julle die verbond breek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index