Search form

Deuteronomium 29:18

18Daar mag nie ’n man of ’n vrou of ’n familie of ’n stam wees wat vandag dink dat hulle wil weggaan van ons God die Here nie, hulle moenie dink dat hulle die gode van daardie volke sal gaan dien nie. As iemand dit dink, dan sal hy wees soos ’n wortel waaruit gifplante en wilde-als groei.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index