Search form

Deuteronomium 29:2

2Moses het al die Israeliete geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat die Here in die land Egipte gedoen het aan die farao en sy amptenare en sy hele land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index