Search form

Deuteronomium 29:20

20Dan sal die Here daardie persoon nie vergewe nie, want die Here sal baie kwaad wees vir hom, en dit sal baie sleg gaan met hom, so sleg soos dit in hierdie wetboek geskryf is. Die Here sal almal op die aarde laat vergeet dat daar so iemand was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index