Search form

Deuteronomium 29:21

21Die Here sal hom apart hou, weg van al die stamme van Israel, en dit sal sleg gaan met hom, so sleg soos die Here gesê het toe Hy die verbond gemaak het, die verbond wat in hierdie wetboek geskryf is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index