Search form

Deuteronomium 29:22

22“Die volgende geslag se mense, die kinders wat ná julle sal kom, en die mense van ander volke wat uit ver lande kom, sal sien wat in hierdie land gebeur het. Hulle sal sien hoe siek die Here almal gemaak het, en dan sal hulle sê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index