Search form

Deuteronomium 29:25

25En die ander mense sal vir hulle sê: ‘Dit is omdat die mense van die land Israel die verbond gebreek het wat hulle God die Here met hulle gemaak het toe Hy hulle uit die land Egipte gebring het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index