Search form

Deuteronomium 29:29

29Ons God die Here weet die dinge wat ons nie weet nie, en ons en ons kinders weet die dinge wat Hy vir ons gesê het: Ons moet altyd alles doen wat hierdie verbond sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index