Search form

Deuteronomium 3:1

Die Israeliete het vir koning Og oorwin en sy land gevat

1Moses het gesê: “Ons het verder gegaan, ons het op die pad na die land Basan gegaan. Koning Og van Basan en al sy manne het ons kom aanval. Die oorlog was by die stad Edreï.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index