Search form

Deuteronomium 3:14

14Jaïr seun van Manasse het die hele land Argob gevat tot by die grens van die lande Gesur en Maäka. Hy het die naam van die land Basan verander, hy het sy eie naam vir die land gegee, en hy het dit die Jaïr-kampe genoem. Dit is nou nog die naam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index