Search form

Deuteronomium 3:2

2Die Here het vir my gesê: ‘Jy moenie bang wees vir koning Og nie, want Ek sal jou laat wen teen hom en al sy mense. Jy moet sy land vat, soos jy ook gedoen het met koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index