Search form

Deuteronomium 3:21

21“En ek het toe vir Josua gesê: ‘Jy het nou self alles gesien wat die Here gedoen het met daardie twee konings. Jy gaan nou deur die Jordaan-rivier na ander konings toe. Die Here sal dieselfde doen met daardie konings.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index