Search form

Deuteronomium 3:26

26“Maar omdat die Here kwaad geword het vir julle, was Hy ook kwaad vir my. Hy het nie vir my gegee wat ek gevra het nie. Hy het vir my gesê: ‘Dit is nou genoeg, jy moenie weer met My hieroor praat nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index