27Jy mag op Pisga-berg gaan staan en jy mag kyk na die weste en die noorde en die suide en die ooste, maar jy sal nie deur hierdie Jordaan-rivier gaan nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.