Search form

Deuteronomium 3:28

28Jy moet vir Josua sê wat hy moet doen en jy moet hom dapper maak, want dit is hý wat voor die volk deur die Jordaan-rivier sal gaan, hý sal hierdie land vir julle gee om in te woon, hierdie land wat jy sien.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index