Search form

Deuteronomium 3:4

4Ons het toe ál sy stede gevat, daar was nie één stad wat ons nie gevat het nie. Dit was 60 stede, die hele land Argob waaroor koning Og van Basan regeer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index