Search form

Deuteronomium 30:1

Die Israeliete moet die lewe kies

1Moses het gesê: “Ek het vir julle gesê dat die Here julle sal seën of dat Hy julle sal vervloek. Al hierdie dinge sal met julle gebeur, en julle sal tussen al die volke woon waarnatoe die Here julle laat gaan. Dan sal julle onthou

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index