Search form

Deuteronomium 30:13

13As die wette oorkant die see was, dan sou iemand moes oorgaan na die ander kant om dit vir ons te kry sodat ons kan hoor wat die wette sê en sodat ons dit kan doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index