Search form

Deuteronomium 30:15

15Kyk, ek het vandag vir julle gesê wat julle moet doen sodat dit goed kan gaan met julle en sodat julle sal aanhou lewe. Ek het ook vir julle gesê dat as julle verkeerd doen, dan sal dit sleg gaan met julle en julle sal sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index