Search form

Deuteronomium 30:16

16Ek sê vandag vir julle: Julle moet lief wees vir julle God die Here, julle moet lewe soos Hy wil hê en julle moet doen wat sy wette sê sodat julle kan aanhou lewe en baie kan word. Dan sal julle God die Here julle seën in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index