Search form

Deuteronomium 30:18

18dan sê ek vandag vir julle dat julle almal sal sterf, julle almal. Julle sal nie lank lewe in die land oorkant die Jordaan-rivier nie, die land waarnatoe julle gaan om dit vir julleself te gaan vat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index