Search form

Deuteronomium 30:19

19Ek roep vandag die hemel en die aarde om getuies te wees teen julle. Ek het vir julle gesê wat julle moet doen as julle wil lewe, ek het ook gesê wat julle moet doen as julle wil sterf. Ek het vir julle gesê hoe die Here julle sal seën, en ek het ook gesê hoe Hy julle sal vervloek. Julle moet kies om te lewe, julle en julle nageslag moet dit kies.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index