Search form

Deuteronomium 30:20

20Julle moet kies om lief te wees vir julle God die Here, om gehoorsaam te wees aan Hom, om altyd naby Hom te wees, want dan sal julle aanhou lewe en dan sal julle lank woon in die land wat die Here belowe het om vir julle voorvaders te gee, vir Abraham, vir Isak en vir Jakob.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index