Search form

Deuteronomium 31:14

Die Here verskyn aan Moses en Josua

14Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet luister, jou tyd om te sterf is naby. Roep vir Josua en kom staan in die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn, sodat Ek vir Josua kan sê wat hy moet doen.”

Moses en Josua het toe voor die tent gaan staan waar die Here aan die Israeliete verskyn.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index