Search form

Deuteronomium 31:16

16Die Here het vir Moses gesê: “Jy sal sterf, en dan sal hierdie volk begin om ontrou te wees. Hulle sal die gode van die ander volke dien in die land waarnatoe hulle gaan. Die volk sal My los en hulle sal my verbond breek wat Ek met hulle gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index