Search form

Deuteronomium 31:17

17Ek sal dan baie kwaad word vir hulle. Ek sal hulle los en Ek sal hulle nie wil sien nie. Dan sal dit sleg begin gaan met hulle, hulle sal baie swaar begin kry. En dan sal hulle sê: ‘Dit gaan sleg met ons omdat ons God nie by ons is nie.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index