Search form

Deuteronomium 31:27

27want ek weet dat julle opstandig en hardkoppig is. Julle is nou opstandig teen die Here terwyl ek nog lewe, en nadat ek gesterf het, sal julle nog meer opstandig wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index