Search form

Deuteronomium 31:29

29want ek weet dat julle ná my dood baie verkeerd sal doen en sal ophou om te lewe soos ek vir julle gesê het. Julle sal in daardie tyd baie swaar begin kry omdat julle dinge sal doen waarvan die Here nie hou nie. Julle sal Hom hartseer maak met die dinge wat julle sal doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index