Search form

Deuteronomium 32:10

10Die Here het sy volk

in die woestyn gekry,

in ’n wilde wêreld waar niemand

woon nie.

Hy beskerm sy volk

en Hy sorg vir hulle,

Hy pas hulle op soos ’n mens

sy oog oppas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index