Search form

Deuteronomium 32:11

11’n Arend stoot sy kleintjies

uit die nes

en hy vlieg bokant hulle,

hy maak sy vlerke oop

en vang die kleintjies en dra

hulle op sy vlerke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index