Search form

Deuteronomium 32:21

21Hulle het My kwaad gemaak

toe hulle gode gedien het

wat nie gode is nie.

Hulle het My hartseer gemaak

toe hulle beelde gemaak het,

beelde wat niks beteken nie.

Nou sal Ek hulle kwaad maak

en Ek sal vir My ’n volk kies

wat nie ’n volk is nie,

Ek sal hulle hartseer maak

en Ek sal vir My ’n volk kies

wat dwaas is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index