Search form

Deuteronomium 32:22

22Ek is kwaad,

dit is soos ’n vuur wat brand

tot in die doderyk

daar onder,

’n vuur wat die aarde verbrand

en alles wat uit die aarde kom,

’n vuur wat tot onder

die berge brand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index