Search form

Deuteronomium 33:17

17Die Josef-stam is so sterk

soos ’n jong bul,

soos ’n oer-os met sy horings.

Hy sal ander volke stoot en jaag

tot ver op die aarde.

Efraim het tienduisende soldate,

en Manasse het

duisende soldate.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index