Search form

Deuteronomium 33:20

20Dit het Moses oor Gad gesê:

“Ek prys die Here,

Hy het vir Gad

’n groot woonplek gegee,

Gad is soos ’n leeu,

hy byt en skeur sterk arms,

hy slaan koppe stukkend.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index