Search form

Deuteronomium 33:29

29Israel, jy is ’n gelukkige volk,

watter ander volk is soos jy?

Niemand.

Die Here het jou gered,

Hy beskerm jou soos ’n skild.

Hy is soos ’n swaard

wat jou laat wen,

jou vyande sal kruip voor jou,

en jy sal op hulle trap.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index