Search form

Deuteronomium 4:1

Moses sê vir die Israeliete hulle moet gehoorsaam wees aan die Here

1Moses het gesê: “Israeliete, julle moet nou gehoorsaam wees aan die dinge wat ek vir julle leer. As julle dit doen, dan sal julle aanhou lewe. Julle sal kom en die land vat wat die Here, die God van julle voorvaders, vir julle gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index