Search form

Deuteronomium 4:25

25Julle sal in daardie land kinders en kleinkinders kry, maar julle moet oppas, julle moenie vir julle ’n beeld maak, iets wat lyk soos enige iets anders nie, want dan doen julle ’n slegte ding. Die Here hou nie daarvan nie, dit maak Hom hartseer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index