Search form

Deuteronomium 4:34

34Of het ’n god tekens, wonderwerke, oorlog en groot krag gebruik en het hy só probeer om vir hom ’n volk te gaan vat by ’n ander volk? Het hy die ander volk laat swaarkry en laat skrik? Dit is wat julle God die Here vir julle in die land Egipte gedoen het, julle het dit self gesien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index