Search form

Deuteronomium 4:42

42Iemand kon daarnatoe vlug wanneer hy iemand anders per ongeluk doodgemaak het. As hy die ander persoon voorheen nie gehaat het nie, dan kon hy na een van hierdie stede vlug en aanhou lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index