Search form

Deuteronomium 5:25

25Maar as ons moet aanhou om die stem van ons God die Here te hoor, dan sal ons sterf, ons sal brand in hierdie groot vuur. En ons wil nie sterf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index